VALENTYNSDAG 2026

VALENTYNSDAG 2026 Die Blanco-bokkies hoop dat elkeen se dag met liefde gevul sal wees! Liefde hoef nie perfek te wees nie, dit moet opreg en onvoorwaardelik wees. Geniet julle dag!

Read more VALENTYNSDAG 2026

OUBOS 2027

OUBOS 2027 – HOU DIE DATUM OOP! 27 Februarie vind die jaarlikse OUBOSFEES plaas. Dit beloof om soos die vorige jare HOPE pret te wees! Bring die hele familie saam […]

Read more OUBOS 2027

0/11 KRIEKET 2026

KRIEKET O/11 krieket het hierdie week twee wedstryde gespeel. In hulle eerste wedstryd verloor hulle teen Outeniqua B. Hulle tweede wedstryd van die seisoen was n naelbyter en stap hulle […]

Read more 0/11 KRIEKET 2026