Krieket – Garden Route Badgers 2026
Laerskoop Blanco is baie trots op Wihandré Nel. Hy is gekies om die Garden Route Badgers te verteenwoordig en speel vanaf 25 November in verskeie toernooie in Johannesburg.
Baie geluk aan Wihandré, ons hou hom met belangstelling dop!
