TENNIS – EDEN
Baie geluk aan Barry en MW Robertson wat deel was van die Eden O/13-tennisspan wat die Interdistrik-toernooi in Robertson gewen het!
Julle maak ons baie trots!