FIETSRY – Nasionale Kampioenskappe 2026
Laerskool Blanco is die laerskool met die meeste fietsryers in die hele streek wat gekwalifiseer het om na die Nasionale Kampioenskappe te gaan! ππΏπ¦
Ons het nie net die meeste fietsryers wat vir “Nationals” gekwalifiseer het nie β met 11 gekwalifiseerde ryers het ons byna DUBBEL soveel as enige ander laerskool in die Suid-Kaap! π΄ββοΈπ΄ββοΈππ§‘
βn Fantastiese 11 Blanco-fietsryers het hul plek verdien β βn besonderse prestasie vir ons skool en βn bewys van die talent, harde werk en ongelooflike spangees wat binne Blanco-fietsry groei.
Ons fietsryers wys week na week dat βn skool nie die grootste hoef te wees om GROOT te presteer nie! ππ§‘
Baie geluk aan elkeen van ons ryers wat gekwalifiseer het. Julle maak Blanco trots β en nou vat ons Blanco Nasionaal toe! πΏπ¦π΅ββοΈπ΅ββοΈ
