BUITESPORT – SA-kleure Gimnastiek 2026
π€Έπ»ββοΈπ Baie geluk, Ilani! ππ€Έπ»ββοΈ
Ons is ongelooflik trots op Ilani Lubbe wat haar SA-kleure in Trampolien en Dubbelmini-trampolien verwerf het! πΏπ¦ππ»
Sy is ook opgeneem in die Wes-Kaap-span en gaan Laerskool Blanco verteenwoordig by die Nasionale Gimnastiekkampioenskappe in Kaapstad van 24β27 September. π
Ons wens haar baie sterkte en voorspoed toe! Ons is trots op jou, Ilani! ππ€Έπ»ββοΈ
