MINI-RUGBY TEEN HOLY CROSS 2026
Ons mini-rugby sluit af op n hoë noot.
Vandag het die seuns teen Holy Cross gaan speel en het dit gate uit geniet. Ons is trots op elke seun wat sy hart uit gespeel het. Die toekoms vir Blanco se rugby lyk goed 💪🏻