SKAAK – Wes-Kaap Brian Ontwikkelings toernooi
Die volgende leerders is gekies om Eden te verteenwoordig by die Wes-Kaap Brian Ontwikkelings toernooi te Ceres op 15 Augustus 2026.
Van links na regs:
Ivanke Barnard, Ankia Barkhuysen, Chanté Gouws, Marizaan Barnard en Leané Barnard
Ons is baie trots op elke speler. Dankie vir julle getroue harde werk, deursettingsvermoë en dissipline.
