LANDLOOP LIGA
Rhys Goosen het tydens die 5de landloop liga, wat Saterdag, 18 Julie by Olympia Vaardigheidskool gehou was, skitterend gevaar.
Hy het ‘n tweede plek behaal in die 3km afstand met ‘n tyd van 10:28.
Jou harde werk word beloon met hierdie goeie prestasie, ons is trots op jou!


