BUITESPORT – PERDRY
Laerskool Blanco is baie trots op perdryer Miecke Rybicki, ń leerder in Graad 6 en haar ponie, Calela Biljoen.
Hulle is ingesluit in die Eden A-span wat van 7-9 Augustus 2026 aan die SANESA “regionals” gaan deelneem te George “Riding centre”.
Sterkte aan Miecke en Calela Biljoen.🐎🐴
