BUITESPORT – Eden Gimnastiek Toernooi

Ivanke Barnard het Saterdag, 30 Mei deelgeneem aan die Eden Gimnastiek toernooi.
Sy het goud ontvang in haar afdeling, WAG level 1, 9-10 jaar.
Sy gaan 26 Junie deelneem aan die Wes-Wes-Kaap kampioenskappe in Saldanha.
Baie geluk met hierdie pragtige prestasie, Ivanke. Alle sterkte vir die kampioenskappe wat nog kom.