BUITESPORT – Gimnastiek
Mieke Meyer het Saterdag aan die Zest Invitational Ritmiese Gimnastiek kompetisie deelgeneem.
Sy behaal ‘n 1ste plek in haar toudans asook lintdans 🏅 🥇
Baie geluk Mieke, ons is trots op jou!