LANDLOOP
Baie geluk aan Rhys Goosen met sy uitstekende prestasie dié naweek! Hy het 3de plek behaal – 3 km vir Seuns o/11, inn tyd van 11:52.
Ons is trots op jou harde werk en deursettingsvermoë! Hou aan om jou beste te gee, Rhys!