FIETSRY Suid-Kaapse MTB 2026
Baie geluk aan Johan Meyer met sy uitstekende 1ste plek 🥇 en Reyneke Meyer met ’n puik 2de plek 🥈 by die Suid-Kaapse MTB!
Julle het behoorlik die plekke losgetrap en ons skool met trots verteenwoordig. Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, deursettingsvermoë en sportgees. 👏🔥
Hou so aan kampioene!
Baie dankie aan Mnr. Johan wat die atlete so goed afrig! 💪🚵♂️
