GHOLF kampioenskappe 2026

Laerskool Blanco is baie trots op Dané Gerber se onlangse gholfuitslae:
Wenner van die SA amateur kampioenskappe, gehou op 22-26 Februarie, te Copperleaf Golf Club.
9de by die Wes-Kaap kampioenskappe, gehou op 6 en 7 Maart, te West Lake Golf Club.
2de by die Fancourt kampioenskappe, gehou op 13 & 14 Maart, te Fancourt.
Ons hou haar met belangstelling dop en wens haar alle sterkte toe!