TENNIS – Eden Technifibre Tennistoernooi 2026
Wihandré Nel (13jr oud) het 6-8 Maart deelgeneem aan die Eden Technifibre Tennistoernooi.
Hy het deelgeneem in die “Seuns o.14 Gold”-afdeling en behaal ‘n eerste plek.
Baie geluk Wihandré, jy maak ons trots!
