BUITESPORT – WP Onder 13-span Hengelkompetisie 2025
Nica-Mari du Toit verteenwoordig die WP Onder 13-span by ‘n hengelkompetisie:
Hiermee haar uitslae:
Sy behaal ‘n 11 de plek by SA’s
69 visse gevang met ‘n gewig van 59.01 kg
Grootste vis:
Barber- 7.05kg
Karp- 2.15kg
Moddervis- 0.71kg
Graskarp- 0.66kg
Kurper- 0.47kg
Goudvis- 0.21kg
Nica-Mari is uitgenooi om aan die SAVOF proewe deel te neem!!
Baie geluk!!!! 🎣
