TENNIS – EDEN Mini Masters toernooi 2025

MW Robertson het ‘n algehele 5de plek behaal tydens die EDEN Mini Masters toernooi. Met hierdie goeie prestasie is hy genooi om aan die Interprovinsiale toernooi deel te neem wat Januarie in Bloemfontein sal plaasvind.
Hy is ook aangewys as GREAT Tennisakademie se speler met hoogste rangorde van TSA, in sy groep.
Baie geluk MW, Wimbledon is beslis in jou toekoms!