SWD KRIEKET
Ons sĂȘ baie geluk aan WihandrĂ© Nel en Cayden Mapolie. Albei is opgeneem in die SWD Badgers se O/13-krieketgroep. Hul speel vanaf 11-13 Desember in ‘n toernooi in Oudtshoorn.
Ons wens hul alle sterkte toe!