BUITESPORT – SA GYMNASTIEK KAMPIOENSKAPPE 2025

Keon Botha het deelgenaam aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe en het 3 goue medaljes ontvang vir:
1. South African Tumbling Champion Level 6 (Boys 9-10yrs)
2. South African Euro Trampoline Champion Level 7 (Boys 9-10 yrs)
3. South African Double Mini Champion Level 9 (Boys 9-10yrs)
Hiermee kwalifiseer Keon om Suid Afrika by die “Region 5 Gymnastics Competition” te verteenwoordig in Windhoek, NamibiĆ« van 7-14 Desember.
Ons is baie trots op jou!
#blanco #blancobokkies