Tennistoernooi by Laerskool Wesbank Oktober 2025
Ons tennisspanne het Saterdag deelgeneem by Laerskool Wesbank se tennistoernooi in Oudtshoorn.
Ons is trots op hierdie spanne wat vasgebyt het en teen sterk kompetisie meegeding het. Die seunsspan eindig in die vierde plek en die dogtersspan in die 7de plek.
