KRIEKET
Baie geluk aan Leagan Fortuin wat gekies is om die Garden Route SWD Badgers te verteenwoordig, wat vanaf 29 November in Benoni gaan meeding.
Leagan is ook gekies as kaptein van hierdie span.
Ons wens hom en die span alle sterkte toe!