BUITESPORT – SA Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025
Ons wens Mieke Meyer sterkte toe met haar deelname aan die SA Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe 2025, op 8 Oktober in Durban, waar sy die Wes kaap sal verteenwoordig.