O/13 SPORT NAWEEK

Saterdag het ons n baie lekker Sportdag saam met die O/13 Rugby en Netbal spanne gehad by Hoƫrskool Outeniqua (Kwaggas).
Baie geluk aan al die spanne wat deelgeneem het en dankie aan almal se ondersteuning.