SPOG RUGBY – Aaron Fortuin
Aaron Fortuin het tydens die vakansie die O/13 SWD Akademiespan verteenwoordig.
Die span het 3 van 4 wedstryde gewen en algeheel vierde geƫindig in die toernooi.
Ons is trots op Aaron wat ons skool en streek se naam hoog gehou het.
