ONS VERWELKOM ONS NUWE SKOOLHOOF
Graag verwelkom Laerskool Blanco ons nuwe skoolhoof Mnr. Jacques Kloppers.
Ons sien uit om u en u familie deel te maak van die Blanco-familie. Mag u gou tuis voel by ons.
Ons sien uit om u beter te leer ken en saam met u te groei en werk tot voordeel van die skool.
