Skaak Eden Span – Rural Cup

Baie geluk aan Esra Muller en haar ouderdomsgroep van die EDEN-span wat die “Cape Winelands”-span gewen het by die Rural Cup.
Sy en haar span word beloon met goue medaljes. Ons is SO trots op jou, Esra!