Western Cape Rural Cup – Skaak
Ons bars van trots oor Esra Muller wat uitgenooi is om hierdie naweek deel te neem aan die “Western Cape Rural Cup” wat plaasvind by Carpe Diemskool.
Baie geluk met hierdie uitsonderlike uitnodiging wat jy ontvang het Esra, ons glo in jou! Geniet die geleentheid wat aan jou gebied word.
