BOKKIEDAG – 07 Junie 2025

Baie dankie aan elke ouer, speler en opvoeder wat hierdie dag moontlik gemaak het.

Baie dankie aan al die besoekende skole wat deelgeneem het aan ons sportdag, sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

GROOT dank aan Strauss Attorneys wat ons hoofborg was vir die dag wat alles moontlik gemaak het.