KRIEKET – Southern Cape Cricket Bash
Baie geluk aan die volgende 2 seuns van Laerskool Blanco wat tydens die Southern Cape Cricket Bash, 24 – 27 September 2026 die volgende toekennings ontvang het vir die o/13-seuns toernooi.
Wihandré Nel
-Beste kolwer- 326 lopies in 8 beurte | 22 sesse | 28 viere
-Beste Bouler – 9 paaltjies in 8 wedstryde
-Super Striker – 207,6 lopies per 100 balle wat gekolf is
Jacques Kleyn
-Mees Ekonomiese Bouler – 3,43 lopies afgestaan per boulbeurt
Ons is baie trots op julle
