South African Junior Closed Chess Championship 2026
Ons wens Esra Muller alle sterkte toe met haar deelname aan die “South African Junior Closed Chess Championship” wat plaasvind in Rustenburg.
Dit vind plaas van 27 Maart – 2 April