Maandag Motivering – 26 Jan 2026
Dit waaraan jy dink en wat jy doen, beïnvloed jou gemoed.
Fokus daarom op ander se goeie eienskappe en sê vir hulle wat hierdie eienskappe is en waarom jy dit waardeer.
Nie net sal jy beter begin voel nie, maar die persoon wat die kompliment ontvang, sal dit waardeer.
