Fietsry – 19 Maart 2025

15 van ons fietsryers het die afgelope Saterdag aan die eerste Interskole XCO-byeenkoms deelgeneem by Wilgewandel, Oudtshoorn. Hierdie ryers het vir ons ‘n 2de plek onder die laerskole verower.
Baie geluk aan die volgende ryers wat in hul ouderdomsgroepe presteer het:
Michelle Malan 1ste plek
Anike Lerm 2de Plek
Karlien van Zyl 3de plek
Reyneke Meyer 3de plek