7 Tweelinge in ons 177ste bestaansjaar

Laerskool Blanco spog met 7 tweelinge in die skool, in hulle 177ste bestaansjaar. In die agterste ry van links na regs staan Michael en Matthew Lenaers (Gr.6) en Liam en Cayden Cloete (Gr.3). In die middelste ry staan L├╝der en Jurek Pretorius (Gr.1), Jianu en Jaiden Taylor (Gr.1) en Josia en Sion du Plessis (Gr.1). […]

Read more