Graad 7 Jaarlikse Strandstap 1 September 2023

Die gr 7’s het Lentedag benut deur hul jaarlikse avontuur aan te pak: ‘n 23km Strandstap vanaf Glentana tot by Hartenbos. Die 1ste dag het hulle afgeskop met net so oor die 7km tot by die oornagpunt in Groot Brak. Die 2de dag is die groot vasbyt met bietjie meer as 15km om te voltooi. […]

Read more
Gr4’s Maak Musiek

🎶Beethoven het gesê: “Musiek kan die wêreld verander”. Ons graad 4 leerders verstaan defnitief iets hiervan. Hulle maak musiekinstrumente in die klas. 🎶

Read more