Baie welkom by die Facebook blad van Laerskool Blanco, die oudste skool in George.

Hierdie webwerf het ten doel om u in te lig rakende die etos, bedryf en aktiwiteite van die skool.

‘n Skool waar elkeen spesiaal is.

Ons is tans besig om hierdie blad op te gradeer, hou die spasie dop vir veranderinge.