BUITESPORT – Academy of Ballet 2026

5 van ons leerders wat by Abbi Geldenhuys Academy of Ballet dans, het op Maandag 26 Oktober, hulle Cecchetti Internasionale Ballet eksamen gedoen.
Hulle behaal die volgende uitslae:
Pre Primary (Grade 1)
Lorraine Williams – onderskeiding – Goud 80-100%
Primary (Grade 2)
Ciara Kiewiets en Grace-Lynn de Villiers – beide onderskeidings – Goud 80-100%
Test 1 (Grade 3)
Isabella Bester – meriete – Silwer 60-79%
Test 2 (Grade 4)
Mia van Zyl – meriete – Silwer 60-79%
(Mia dans in ‘n graad hoër as haar oudersomsgroep.)
Baie geluk aan elkeen van hierdie dogters, ons is trots op julle.