Maandag Motivering – 03 Augustus 2026
Tel jou seëninge tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk – Piet Smit

Tel jou seëninge tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk – Piet Smit