Maandag Motivering – 09 Feb 2026
Dis moeilik om nie aan die vreugde te dink wat gepaard gaan met die liefde nie.
Mag elkeen hierdie week, die week van liefde, die vreugde wat liefde bring deel met almal rondom jou.
Deel dit deur die alledaagse dinge, buitengewoon te doen. Wees die rede waarom iemand anders weer in naaste liefde begin glo.
