BUITESPORT – JUDO WES-KAAP OPE 2025

Lourens Ungerer het deelgeneem aan die Judo Wes-Kaap Ope, wat in George plaasgevind het.
Hy het 2 goue medaljes verower en het ook sy WP-spanklere ontvang.
Baie geluk Lourens, ons is trots op jou!
#blanco #blancobokkies