**Neem asseblief kennis dat die kalender hierbo streng onderhewig is aan verandering.



Let asb. daarop dat September se kalender nog nie volledig is nie, siende dat die ligawedstryde nog nie daarop aangebring is nie. Ons het nog nie die inligting ontvang nie. Sodra ons dit ontvang het, sal ons die kalender opdateer en ouers in kennis stel.
