Juffrou Elna verjaar – 12 September 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Elna! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën.
Mag al jou drome vir die nuwe lewensjaar waar word. Dankie vir al die ondersteuning wat jy vir ons leerders bied.