Maandag Motivering – 18 Augustus 2025
Die oplossing vir enige uitdaging is altyd om aan te hou probeer.
Verander dalk jou persepsie, jou aanslag of benadering, maar moet nooit moed opgee nie. Die oplossing mag dalk net nader wees as wat jy besef.