Wonderlike Woensdag
Ons onder 7 – 9 rugby- en netbalspelers het die afgelope Saterdag die geleentheid gekry om deel te neem aan Laerskool Wesbank Oudtshoorn se sportdag. Ons spelers het dit vreeslik geniet!
Baie dankie vir die uitnodiging, ons waardeer dit opreg.
