SKRYWERS BESOEK – Riaan Manser
Wat ‘n ongelooflike voorreg het ons leerders (en personeel) gehad om vanoggend na @riaanmanserofficial se avonture te luister.
Na al sy verhale is ons leerders (en personeel) opnuut daaraan herinner dat NIKS onmoontlik is nie. Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg!
Baie dankie vir die interessante stories wat jy met ons gedeel het en dat jy die tyd geneem het om by ons te kuier.
