Maandag Motivering – 14 Julie 2025
Kom ons help mekaar om die uitdagings makliker te maak, eerder as om die uitdagings meer te maak.
Wees daar vir mekaar met ‘n geduldige oor en ‘n hart ♥️ wat omgee. Ons hoef nie altyd beter te weet of raad te gee nie.
