SWD Rugby – Akademie-span 2025
Ons sĂȘ baie geluk aan Aaron Fortuin wat gekies is vir die o/13 SWD Rugby Akademie-span.
Aaron sal aan die SARU Nasionale Jeugweek by Selborne College in Oos-Londen deelneem vanaf 30 Junie tot 4 Julie.
Ons wens jou alle sterkte toe.
Ons is baie trots op jou.
