Bedanking vir Borgskap Netbal 2025

Baie dankie aan Jaco Lubbe van Multi Projects wat ons o/13-netbal se pragtige rokkies en opwarmingshempies geborg het.
Ons waardeer julle betrokkenheid by ons skool.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *