Rugby O/13 George Span – 26 April 2025

Laerskool Blanco is trots op die vyf spelers wat gekies is vir die O/13 George span rugby.

Agter vlnr: Caleb Lamberts, Nazeeq Maralack, Aaron Fortuin
Voor vlnr: Leagan Fortuin, Cayden Mapolie

Hierdie seuns neem Saterdag deel aan die eerste rondte SWD proewe in Oudtshoorn.

Baie sterkte!