Meneer Johan verjaar – 01 Julie 2025
Meneer Johan verjaar!
Veels geluk met jou verjaarsdag Meneer Johan. Mag hierdie spesiale verjaarsdag ekstra lekker wees. Mag hierdie dag so kleurvol soos jou sokkies wees en gevul wees met vreugde en seën.
Gaan GROOT met die fietsry, kamp, koffie en AL die soetgoed waarvoor jy so lief is.
