Tannie Jackie verjaar!- 6 Januarie 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Tannie Jackie! Mag hierdie spesiale verjaarsdag ‘n besonderse een wees. Dankie vir die mooi manier hoe jy al ons bokkies hanteer, ons waardeer dit so baie.
Mag almal rondom jou vandag vir jou bederf soos jy daarvan hou om al die Blanco-bokkies en -personeel te bederf.
